Numbers 1:52 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die kinders van Israel moet hulle tente opslaan, elkeen volgens sy laer en elkeen volgens sy vaandel, volgens hulle leërskare.
Afrikaans (NLV) 2011
Elke stam moet op sy bepaalde plek gaan staan onder die vaandel van sy afdeling.
Afrikaans 1933/1953
En die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen op sy laerplek en elkeen by sy vaandel, volgens hulle leërafdelings.
Afrikaans 1983
“Die ander stamme van Israel moet hulle tente opslaan, elke stam op sy eie staanplek, rondom sy eie vaandel, ingedeel by sy eie leërafdeling,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Die Israeliete moet elkeen op sy kampplek en elkeen langs sy eenheid, volgens hulle leërafdelings, kamp opslaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elke stam van Israel moet hulle tente opslaan op hulle eie plek en by hulle eie vlag in hulle groepe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die res van die Israeliete moet hulle kamp volgens hulle verskillende leërafdelings opslaan. Elke afdeling het sy eie vlag.