Numbers 1:54 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die kinders van Israel het gedoen net soos die HERE Moses beveel het, so het hulle gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Israeliete het presies net so gemaak soos die Here vir Moses gesê het.
Afrikaans 1933/1953
En die kinders van Israel het dit gedoen; net soos die HERE Moses beveel het, so het hulle gedoen.
Afrikaans 1983
Die Israeliete het alles presies gedoen soos die Here vir Moses beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Israeliete het dit toe gedoen – alles wat die Here Moses beveel het, het hulle net so gedoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Israeliete het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het, hulle het dit presies so gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Israeliete het toe alles presies volgens Moses se voorskrif gedoen.