Numbers 10:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En oor die leër van die stam van die kinders van Issaskar was Netáneël, die seun van Suar.
Afrikaans (NLV) 2011
Issaskar was onder leiding van Netanel, die seun van Suar.
Afrikaans 1933/1953
En oor die afdeling van die stam van Issaskar se kinders was Net neël, die seun van Suar.
Afrikaans 1983
Netanel seun van Suar was in bevel van die afdeling van die stam Issaskar,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Oor die leërafdeling van die stam van Issaskar se nageslag was Netanel, seun van Suar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Netanel seun van Suar was die hoof van die Issaskar-groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Suar se seun Netanel was in bevel van die afdeling van die stam van Issaskar,