Numbers 10:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En oor die leër van die stam van die kinders van Sébulon was Elíab, die seun van Helon.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Sebulonstam was onder leiding van Eliab, seun van Gelon.
Afrikaans 1933/1953
En oor die afdeling van die stam van S,bulon se kinders was El¡ab, die seun van Helon.
Afrikaans 1983
en Eliab seun van Gelon was oor die afdeling van die stam Sebulon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Oor die leërafdeling van die stam van Sebulon se nageslag was Eliab, seun van Gelon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Eliab seun van Gelon was die hoof van die Sebulon-groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en Gelon se seun Eliab was die leier van die afdeling van die stam van Sebulon.