Numbers 12:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daarna het die volk van Háserot af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Paran.
Afrikaans (NLV) 2011
Die volk is daarna weg van Gaserot af. Hulle het in die Paranwoestyn gaan kamp opslaan.
Afrikaans 1933/1953
Maar daarna het die volk van H serot af weggetrek en in die woestyn Paran laer opgeslaan.
Afrikaans 1983
Daarna het die volk van Gaserot af weggetrek en in die Paranwoestyn kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna het die volk van Gaserot af weggetrek en in die Paranwoestyn kamp opgeslaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarna het die volk weggegaan van die stad Gaserot en hulle het hulle tente opgeslaan in die Paran-woestyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het kamp opgebreek en van Gaserot af verder getrek tot in die Paranwoestyn, waar hulle weer kamp opgeslaan het.