Numbers 13:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die stam van Josef, naamlik van die stam van Manasse, Gaddi, die seun van Susi.
Afrikaans (NLV) 2011
Gaddi, seun van Susi uit die stam Manasse,
Afrikaans 1933/1953
Van die stam van Josef, vir die stam van Manasse: Gaddi, die seun van Susi.
Afrikaans 1983
Gaddi, seun van Susi uit die stam Manasse, 'n Josefstam,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vir die stam van Josef, naamlik die stam van Manasse, was dit Gaddi, seun van Susi;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
vir Manasse van die Josef-stam: Gaddi seun van Susi,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gaddi, die seun van Susi uit die stam van Manasse, ’n Josefstam