Numbers 13:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die stam van Dan, Ammiël, die seun van Gemalli.
Afrikaans (NLV) 2011
Ammiël, seun van Gemalli uit die stam Dan,
Afrikaans 1933/1953
Van die stam van Dan: Amm¡ël, die seun van Gem lli.
Afrikaans 1983
Ammiël, seun van Gemalli uit die stam Dan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vir die stam van Dan was dit Ammiël, seun van Gemalli;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
vir Dan: Ammiël seun van Gemalli,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ammiël, die seun van Gemalli uit die stam van Dan