Numbers 13:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die stam van Gad: Geuel, die seun van Magi.
Afrikaans (NLV) 2011
Geüel, seun van Maki uit die stam Gad.
Afrikaans 1933/1953
Van die stam van Gad: G,huel, die seun van Magi.
Afrikaans 1983
Geüel, seun van Maki uit die stam Gad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vir die stam van Gad was dit Geüel, seun van Magi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
vir Gad: Geüel seun van Maki.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Geüel, die seun van Maki uit die stam van Gad