Numbers 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit was hulle name: van die stam van Ruben: Sammua, die seun van Sakkur.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle was: Sammua, seun van Sakkur uit die stam Ruben,
Afrikaans 1933/1953
En dit is hulle name: Van die stam van Ruben: S mmua, die seun van Sakkur.
Afrikaans 1983
Hulle was Sammua, seun van Sakkur uit die stam Ruben,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was hulle name: Vir die stam van Ruben was dit Sammua, seun van Sakkur;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is hulle name: Vir die Ruben-stam het Sammua seun van Sakkur gegaan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sammua, die seun van Sakkur uit die stam van Ruben