Numbers 13:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die stam van Simeon: Safat, die seun van Hori.
Afrikaans (NLV) 2011
Safat, seun van Gori uit die stam van Simeon,
Afrikaans 1933/1953
Van die stam van S¡meon: Safat, die seun van Hori.
Afrikaans 1983
Safat, seun van Gori uit die stam Simeon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vir die stam van Simeon was dit Safat, seun van Gori;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
vir Simeon: Safat seun van Gori,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Safat, die seun van Gori uit die stam van Simeon