Numbers 13:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die stam van Efraim: Osea, die seun van Nun.
Afrikaans (NLV) 2011
Hosea, seun van Nun uit die stam Efraim,
Afrikaans 1933/1953
Van die stam van Efraim: Hos,a, die seun van Nun.
Afrikaans 1983
Hosea, seun van Nun uit die stam Efraim,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vir die stam van Efraim was dit Hosea, seun van Nun;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
vir Efraim: Hosea seun van Nun,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hosea, die seun van Nun uit die stam van Efraim