Numbers 13:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die stam van Benjamin: Palti, die seun van Rafu.
Afrikaans (NLV) 2011
Palti, seun van Rafu uit die stam Benjamin,
Afrikaans 1933/1953
Van die stam van Benjamin: Palti, die seun van Rafu.
Afrikaans 1983
Palti, seun van Rafu uit die stam Benjamin,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vir die stam van Benjamin was dit Palti, seun van Rafu;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
vir Benjamin: Palti seun van Rafu,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salti, die seun van Rafu uit die stam van Benjamin