Numbers 14:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As jy dan al hierdie volk soos een man doodmaak, sal die nasies wat die roem van jou gehoor het, spreek en sê:
Afrikaans (NLV) 2011
As U nou meteens hierdie volk man en muis uitwis, gaan die nasies wat van u beroemdheid gehoor het, sê:
Afrikaans 1933/1953
As U nou hierdie volk soos een man ombring, dan sal die nasies wat die tyding aangaande U gehoor het, spreek en sê:
Afrikaans 1983
As U hierdie volk soos een man om die lewe bring, sal die nasies wat van u dade gehoor het, sê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As U dan hierdie volk soos een man om die lewe bring, sal die nasies wat van u roem gehoor het, sê,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As U nou die hele volk laat sterf, dan sal die volke wat van U gehoor het, sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As U hierdie volk nou totaal uitroei, sal al die nasies wat reeds van u wonderlike dade gehoor het, bymekaarkom en sê: