Numbers 14:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nou, ek smeek jou, laat die krag van my HERE groot wees, soos jy gespreek het deur te sê:
Afrikaans (NLV) 2011
Wys tog nou dat U so sterk is soos wat U gesê het. U het mos gesê:
Afrikaans 1933/1953
Laat dan nou tog die krag van die HERE groot word, soos U gespreek het deur te sê:
Afrikaans 1983
“Laat u groot mag nou bekend word, Here, soos U gesê het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom dan, laat die krag van my Heer tog groot wees, soos U gesê het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom, Here, U moet asseblief nou wys dat U sterk is. U het self gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Here, wys nou vir ons dat U regtig alles kan doen wat U gesê het.