Numbers 15:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE vir Moses: Die man moet sekerlik gedood word; die hele vergadering moet hom buitekant die laer met klippe stenig.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here sê toe vir Moses: “Die man moet tereggestel word! Die hele gemeenskap moet hom buite die kamp met klippe doodgooi.”
Afrikaans 1933/1953
Toe sê die HERE vir Moses: Die man moet sekerlik gedood word; die hele vergadering moet hom buitekant die laer stenig.
Afrikaans 1983
Die Here het toe vir Moses gesê: “Die man moet beslis sterwe. Die hele gemeente moet hom buite die kamp met klippe doodgooi.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sê die Here vir Moses: “Die man moet beslis sterf. Die hele volksvergadering moet hom buite die kamp met klippe doodgooi.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het toe vir Moses gesê: “Die man moet sterf, dit is seker. Die hele volksvergadering moet hom buite die kamp doodgooi met klippe.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe sê die Here vir Moses: “Die man moet doodgemaak word! Vat hom uit die kamp uit en laat die volk hom met klippe doodgooi.”