Numbers 16:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe hy klaar was met die spreek van al hierdie woorde, het die grond wat onder hulle was, uitmekaar gekloof.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het dit skaars gesê of die aarde het onder hulle oopgeskeur.
Afrikaans 1933/1953
En toe hy al hierdie woorde klaar gespreek het, skeur die grond wat onder hulle was,
Afrikaans 1983
Net toe Moses klaar gepraat het, skeur die grond onder hulle oop
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Net toe hy al hierdie woorde klaar gesê het, het die grond onder hulle oopgeskeur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nadat Moses dit gesê het, het die grond onder daardie mense oopgeskeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moses se woorde was nog nie behoorlik koud nie,