Numbers 17:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die kinders van Israel het met Moses gespreek en gesê: Kyk, ons sterf, ons vergaan, ons vergaan almal.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Israeliete het toe vir Moses gesê: “Dit is verby met ons! Ons is almal daarmee heen!
Afrikaans 1933/1953
Toe het die kinders van Israel met Moses gespreek en gesê: Kyk, ons sterwe, ons vergaan, ons almal vergaan!
Afrikaans 1983
Die Israeliete het toe vir Moses gesê: “Dit is klaar met ons! Ons gaan tot niet, ons gaan almal tot niet!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Israeliete het vir Moses gesê: “Kyk, ons vergaan; ons gaan tot niet. Ons gaan almal tot niet!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En toe sê die Israeliete vir Moses: “Ons sal sterf! Ons sal almal sterf! Nie een van ons sal oorbly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Israeliete sê toe vir Moses: “Ons is so goed as dood! Dis verby met ons almal!