Numbers 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy leër en sy geteldes was ses en veertig duisend vyf honderd.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
En sy leër met sy geteldes was ses en veertig duisend vyf honderd.
Afrikaans 1983
Die getal van Ruben se weerbare manne is 46 500.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
met sy leër, dié wat ingeskryf is: 46 500.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ruben se getal soldate is 46 500.