Numbers 2:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die wat langs hom opslaan, moet die stam van Símeon wees; en Selúmiël, die seun van Surísaddai, moet owerste oor die kinders van Símeon wees.
Afrikaans (NLV) 2011
[12-13] Simeon s’n is Selumiël seun van Suri-Saddai met 59 300 manskappe;
Afrikaans 1933/1953
En die wat langs hom laer opslaan, moet wees die stam van S¡meon; en Selumiël, die seun van Sur¡saddai, moet owerste oor die seuns van S¡meon wees.
Afrikaans 1983
Die stam Simeon moet langs Ruben kamp opslaan. Selumiël seun van Suri-Saddai is die leier van die stam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dié wat langs hulle kamp opslaan, is die stam van Simeon met Selumiël, seun van Suri-Saddai, as leier van die nageslag van Simeon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die stam van Simeon moet langs Ruben kamp opslaan. Suri-Saddai se seun Selumiël is die leier van die stam.