Numbers 2:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan die stam van Gad; en Eljasaf, die seun van Réhuel, moet owerste oor die seuns van Gad wees.
Afrikaans (NLV) 2011
[14-15] Gad s’n is Eljasaf seun van Reüel met 45 650 manskappe.
Afrikaans 1933/1953
Verder die stam van Gad; en Âljasaf, die seun van R,huel, moet owerste oor die seuns van Gad wees.
Afrikaans 1983
Daarna volg die stam Gad met Eljasaf seun van Reüel as leier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna die stam van Gad met Eljasaf, seun van Deüel as leier van die nageslag van Gad,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna volg die stam van Gad met Reüel se seun Eljasaf as hulle leier.