Numbers 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al die geteldes in die laer van Ruben was honderd een en vyftig duisend vier honderd en vyftig volgens hulle leërs. En hulle sal optree in die tweede rang.
Afrikaans (NLV) 2011
Almal aan Ruben se kant is altesaam 151 450. Wanneer Israel verder gaan, moet hulle tweede vertrek.
Afrikaans 1933/1953
Al die geteldes in die laer van Ruben was honderd een en vyftig duisend vier honderd en vyftig volgens hulle leërafdelings. En hulle moet tweede opbreek.
Afrikaans 1983
Die hele kamp onder leiding van Ruben, ingedeel in leërafdelings, is altesaam 151 450 weerbare manne. “Hierdie stamme moet altyd tweede versit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Al dié wat ingeskryf is van die kamp van Ruben, volgens hulle leërafdelings, is 151 450. Hulle moet tweede kamp opbreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die totaal van die troepe onder leiding van Ruben is altesaam 151 450 soldate. Hierdie stamme moet altyd tweede trek.