Numbers 2:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En by hom moet die stam van Manasse wees; en Gamliël, die seun van Pedahsur, moet owerste oor die kinders van Manasse wees.
Afrikaans (NLV) 2011
[20-21] Manasse s’n is Gamliël seun van Pedasur met 32 200 manskappe;
Afrikaans 1933/1953
En langs hom die stam van Manasse; en G mliël, die seun van Ped sur, moet owerste oor die seuns van Manasse wees.
Afrikaans 1983
Die stam Manasse moet langs Efraim wees. Gamliël seun van Pedasur is sy leier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Langs hulle is die stam van Manasse met Gamliël, seun van Pedasur, as leier van die nageslag van Manasse,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die stam van Manasse moet langs Efraim kamp opslaan, met Pedasur se seun Gamliël as sy leier.