Numbers 2:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy leër en hulle geteldes was twee en dertig duisend twee honderd.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
En sy leër met hulle geteldes was twee en dertig duisend twee honderd.
Afrikaans 1983
Die getal van sy weerbare manne is 32 200.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
met sy leër, dié wat ingeskryf is: 32 200.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die stam het 32 200 soldate.