Numbers 2:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan die stam van Benjamin; en Abídan, die seun van Gideoni, moet owerste oor die seuns van Benjamin wees.
Afrikaans (NLV) 2011
[22-23] Benjamin s’n is Abidan seun van Gidoni met 35 400 manskappe.
Afrikaans 1933/1953
Verder die stam van Benjamin; en Ab¡dan, die seun van Gideoni, moet owerste oor die seuns van Benjamin wees.
Afrikaans 1983
Daarna volg die stam Benjamin met Abidan seun van Gidoni as leier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna die stam van Benjamin. Die leier van die nageslag van Benjamin is Abidan, seun van Gidoni,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna volg die stam van Benjamin met Gidoni se seun Abidan as leier.