Numbers 2:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Al die geteldes van die laer van Efraim was honderd duisend agt duisend en honderd volgens hulle leërs. En hulle sal in die derde rang optrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Die manskappe aan Efraim se kant van die tabernakel is 108 100. Hulle moet altyd derde versit, net na die Leviete.
Afrikaans 1933/1953
Al die geteldes in die laer van Efraim was honderd en agt duisend een honderd volgens hulle leërafdelings. En hulle moet derde opbreek.
Afrikaans 1983
Die hele kamp onder leiding van Efraim, ingedeel in leërafdelings, is altesaam 108 100 weerbare manne. “Hierdie stamme moet altyd derde versit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Al dié wat ingeskryf is van die kamp van Efraim, volgens hulle leërafdelings, is 108 100. Hulle moet derde kamp opbreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die totaal van die troepe onder leiding van Efraim is altesaam 108 100 soldate. Hierdie stamme moet altyd derde trek.