Numbers 2:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy leër en hulle geteldes was twee en sestig duisend sewe honderd.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
En sy leër met hulle geteldes was twee en sestig duisend sewe honderd.
Afrikaans 1983
Die getal van Dan se weerbare manne is 62 700.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
met sy leër, dié wat ingeskryf is: 62 700.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan se getal soldate is 62 700.