Numbers 2:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die wat by hom laer opslaan, sal die stam van Aser wees; en Pagiël, die seun van Okran, moet owerste oor die kinders van Aser wees.
Afrikaans (NLV) 2011
[27-28] Aser s’n is Pagiël seun van Okran met 41 500 manskappe;
Afrikaans 1933/1953
En die wat langs hom laer opslaan, moet wees die stam van Aser; en P giël, die seun van Ogran, moet owerste oor die seuns van Aser wees.
Afrikaans 1983
Die stam Aser moet langs Dan kamp opslaan. Pagiël seun van Okran is leier van die stam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dié wat langs hulle kamp opslaan, is die stam van Aser met Pagiël, seun van Ogran, as leier van die nageslag van Aser,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die stam van Aser moet langs Dan kamp opslaan. Okran se seun Pagiël is die leier van die stam.