Numbers 2:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy leër en hulle geteldes was een en veertig duisend vyf honderd.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
En sy leër met hulle geteldes was een en veertig duisend vyf honderd.
Afrikaans 1983
Die getal van Aser se weerbare manne is 41 500.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
met sy leër, dié wat ingeskryf is: 41 500.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Aser se getal soldate is 41 500.