Numbers 2:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan die stam van Náftali; en Ahíra, die seun van Enan, moet owerste oor die kinders van Náftali wees.
Afrikaans (NLV) 2011
[29-30] Naftali s’n is Agira seun van Enan met 53 400 manskap-pe.
Afrikaans 1933/1953
Verder die stam van N ftali; en Ah¡ra, die seun van Enan, moet owerste oor die seuns van N ftali wees.
Afrikaans 1983
Daarna volg die stam Naftali met Agira seun van Enan as leier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna die stam van Naftali met Agira, seun van Enan, as leier van die nageslag van Naftali,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna volg die stam van Naftali met Enan se seun Agira as leier.