Numbers 2:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die Leviete is nie onder die kinders van Israel getel nie; soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011
Soos die Here vir Moses beveel het, was die Leviete nie by hierdie getalle ingereken nie.
Afrikaans 1933/1953
Maar die Leviete is onder die kinders van Israel nie getel nie, soos die HERE Moses beveel het.
Afrikaans 1983
Die Leviete is nie onder die getal van Israel bygereken nie, soos die Here vir Moses beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar die Leviete is nie saam met die Israeliete ingeskryf nie, net soos die Here Moses beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses-hulle het nie die Leviete saam met die ander Israeliete getel nie. Die Here het vir Moses gesê hy moenie hulle tel nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Soos die Here vir Moses beveel het, is die Leviete se getalle nie hierby ingereken nie.