Numbers 2:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy leër en hulle geteldes was veertien duisend ses honderd.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
En sy leër met hulle geteldes was vier en sewentig duisend ses honderd.
Afrikaans 1983
Die getal van Juda se weerbare manne is 74 600.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
met sy leër, dié wat ingeskryf is: 74 600.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Juda se soldate is 74 600.