Numbers 2:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die wat langs hom opslaan, is die stam van Issaskar; en Netáneël, die seun van Suar, moet owerste oor die kinders van Issaskar wees.
Afrikaans (NLV) 2011
[5-6] Issaskar s’n is Netanel seun van Suar met 54 400 manskappe;
Afrikaans 1933/1953
En die wat langs hom laer opslaan, moet wees die stam van Issaskar; en Net neël, die seun van Suar, moet owerste oor die seuns van Issaskar wees.
Afrikaans 1983
Die stam Issaskar moet langs Juda kamp opslaan. Netanel seun van Suar is sy leier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dié wat langs hulle kamp opslaan, is die stam van Issaskar met Netanel, seun van Suar, as leier van die nageslag van Issaskar,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die stam van Issaskar moet langs Juda kamp opslaan. Suar se seun Netanel is die leier.