Numbers 2:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dan die stam van Sébulon, en Elíab, die seun van Helon, sal owerste oor die kinders van Sébulon wees.
Afrikaans (NLV) 2011
[7-8] Sebulon s’n is Eliab seun van Gelon met 57 400 manskappe.
Afrikaans 1933/1953
Verder die stam van S,bulon; en El¡ab, die seun van Helon, moet owerste oor die seuns van S,bulon wees.
Afrikaans 1983
Daarna volg die stam Sebulon met Eliab seun van Gelon as leier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna die stam van Sebulon met Eliab, seun van Gelon, as leier van die nageslag van Sebulon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna volg die stam Sebulon met Gelon se seun Eliab as leier.