Numbers 2:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En sy leër en sy geteldes was sewe en vyftig duisend vier honderd.
Afrikaans (NLV) 2011
***
Afrikaans 1933/1953
En sy leër met sy geteldes was sewe en vyftig duisend vier honderd.
Afrikaans 1983
Die getal van sy weerbare manne is 57 400.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
met sy leër, dié wat ingeskryf is: 57 400.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierdie stam het 57 400 soldate.