Numbers 21:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom word daar in die boek van die oorloë van die HERE gesê: Wat Hy gedoen het in die Skelfsee en in die spruite van Arnon,
Afrikaans (NLV) 2011
In Die boek van die oorloë van die Here staan daar geskryf: “By die dorp Waheb in die gebied van Sufa en die spruit van Arnon,
Afrikaans 1933/1953
Daarom word gesê in die Boek van die Oorloë van die HERE: Waheb in Sufa en die spruite, die Arnon,
Afrikaans 1983
Daarom lees ons in die Boek van die Oorloë van die Here: “By Waheb in Sufa en by die spruite, by die Arnon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom word daar in die Boekrol van die Oorloë van die Here gepraat van: “Waheb in Sufa en die dale, die Arnon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is hoekom daar in die Boek van die Oorloë van die Here geskryf is: “By Waheb in Sufa, en by die valleie, by die Arnon-rivier,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom lees ons die volgende woorde oor hierdie gebied in Die Boek van die Oorloë van die Here: “Die stad Waheb is in die Sufastreek. Die valleie en die Arnonrivier