Numbers 21:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En by die stroom van die spruite wat afloop na die woning van Ar en lê op die grens van Moab.
Afrikaans (NLV) 2011
en die vallei by die spruite wat strek tot by die nedersetting van Ar by die grens met Moab.”
Afrikaans 1933/1953
en die hang van die spruite wat na die streek van Ar afloop en leun teen die grondgebied van Moab.
Afrikaans 1983
teen die hange langs die spruite wat strek tot by die gebied van Ar en grens aan die gebied van Moab.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en die hange van die dale wat afvoer na die woongebied van Ar, aanliggend aan die grondgebied van Moab.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en by die veld tot onder in die valleie, tot waar die stad Ar is, langs die land Moab.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
met die hange van die vallei strek tot by die stad Ar op die grens van Moab.”