Numbers 21:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het Israel hierdie lied gesing: Spring op, o put! sing daaroor:
Afrikaans (NLV) 2011
Daar het Israel hierdie lied gesing: “Borrel op, put! Ons sal daaroor sing.
Afrikaans 1933/1953
Toe het Israel hierdie lied gesing: Spring op, o put! Besing hom!
Afrikaans 1983
Israel het toe hierdie lied gesing: “Put, lewer jou water, en ons sal daarvan sing!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Israel het daarna hierdie lied gesing: “Wel op, put – sing vir hom!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daardie tyd het die Israeliete hierdie lied gesing: “Put, jy moet vol water word, hulle moet vir jou sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar het die Israeliete hierdie lied gesing: “Put, gee vir ons water; ons sal sing as ons dit sien!