Numbers 22:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Bíleam vir God: Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab, het na my gestuur om te sê:
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het vir Hom gesê: “Sippor se seun, Balak, die koning van Moab, het hulle na my toe gestuur met die boodskap:
Afrikaans 1933/1953
En B¡leam het God geantwoord: Balak, die seun van Sippor, die koning van Moab, laat my weet:
Afrikaans 1983
en hy het geantwoord: “Koning Balak van Moab, seun van Sippor, het hulle na my toe gestuur met die boodskap:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bileam het God geantwoord: “Balak, seun van Sippor, die koning van Moab het 'n boodskap vir my gestuur,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Bileam het vir God gesê: “Balak seun van Sippor, koning van Moab, het vir my 'n boodskap gestuur en gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het geantwoord: “Dit is boodskappers van koning Balak van Moab wat vir my moes kom sê: