Numbers 22:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En God het na Bíleam gekom en gesê: Watter manne is hierdie by jou?
Afrikaans (NLV) 2011
Daardie nag het die Here na Bileam gekom. Hy het hom gevra: “Wie is hierdie mans hier by jou?”
Afrikaans 1933/1953
En God het na B¡leam gekom en gesê: Wie is die manne daar by jou?
Afrikaans 1983
God het aan Bileam verskyn en gevra: “Wie is die manne hier by jou?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het na Bileam gekom en gevra: “Wie is die manne hier by jou?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het na Bileam toe gekom en vir hom gevra: “Wie is hierdie mans by jou?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dié nag het God na Bileam toe gekom en vir hom gevra: “Wie is die mans wat in jou huis is?”