Numbers 23:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy antwoord en sê: Moet ek nie oppas om te spreek wat die HERE in my mond gelê het nie?
Afrikaans (NLV) 2011
Bileam het geantwoord: “Ek kan net dit sê wat God my meegedeel het.”
Afrikaans 1933/1953
En hy antwoord daarop d¡t: Moet ek dan nie sorgvuldig alles spreek wat die HERE in my mond lê nie?
Afrikaans 1983
Bileam het geantwoord: “Ek moes tog presies kom sê wat die Here my voorgesê het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bileam het daarop gereageer en gesê: “Moet ek nie dit wat die Here in my mond lê, noukeurig nasê nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Bileam het geantwoord: “Ek mag net sê wat die Here vir my gesê het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bileam antwoord toe: “Ek kan tog niks anders sê as wat die Here vir my gesê het nie!”