Numbers 23:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Balak het Bíleam gebring na die top van Peor wat na Jesimon kyk.
Afrikaans (NLV) 2011
Balak het Bileam toe na die piek van Peorberg gevat wat oor die woestyn uitkyk.
Afrikaans 1933/1953
Toe neem Balak B¡leam saam na die top van Peor wat oor die wildernis afkyk.
Afrikaans 1983
Balak vat toe vir Bileam na die top van Peor toe wat afkyk op die droë wêreld.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Balak vat toe vir Bileam na die kruin van Peor, wat 'n uitsig bied oor die wildernis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Balak neem toe vir Bileam tot bo-op Peor-berg. Van daardie berg kan 'n mens die droëveld sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy vat hom toe na die top van die berg Peor toe wat oor die woestyn uitkyk.