Numbers 24:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het sy gelykenis opgeneem en gesê: Wee, wie sal lewe as God dit doen!
Afrikaans (NLV) 2011
Bileam het nog een boodskap gehad: “Wie sal kan bly leef wanneer God dit alles laat gebeur?
Afrikaans 1933/1953
Verder het hy sy spreuk aangehef en gesê: Wee, wie sal lewe as God d¡t beskik?
Afrikaans 1983
Bileam het ook met hierdie uitspraak gekom: “Wie kan in die lewe bly as God dit nie so bepaal nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bileam het sy orakelspreuk aangehef en gesê: “Helaas, wie sal oorleef sonder dat God dit beskik?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Bileam het weer begin praat. Hy het gesê: “Wie sal kan lewe wanneer God al hierdie dinge laat gebeur? Niemand. Dit sal sleg gaan met julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hierdie was Bileam se laaste uitspraak: “Wie kan bly lewe as God dit nie wil hê nie?