Numbers 26:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Símeon volgens hulle geslagte: van Nemuel die geslag van die Nemueliete; van Jamin die geslag van die Jaminiete; van Jagin die geslag van die Jaginiete;
Afrikaans (NLV) 2011
Die groepe wat uit Simeon gebore is, was die groep van Jemuel, Jamin, Jakin,
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van S¡meon volgens hulle geslagte: van N,muel die geslag van die Nemueliete; van Jamin die geslag van die Jaminiete; van Jagin die geslag van die Jaginiete;
Afrikaans 1983
Die Simeonfamilies was dié van Jemuel, Jamin, Jakin,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Simeon, volgens hulle familiegroepe: van Nemuel, die Nemuel-familiegroep; van Jamin, die Jamin-familiegroep; van Jagin, die Jagin-familiegroep;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die families in die Simeon-stam was Nemuel, Jamin, Jakin,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die families in die stam van Simeon was dié van Jemuel, Jamin, Jakin,