Numbers 26:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van Serag die geslag van die Sargiete; van Saul die geslag van die Sauliete.
Afrikaans (NLV) 2011
Serag en Saul.
Afrikaans 1933/1953
van Serag die geslag van die Sargiete; van Saul die geslag van die Sauliete.
Afrikaans 1983
Serag en Saul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
van Serag, die Serag-familiegroep; van Saul, die Saul-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Serag en Saul.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Serag en Saul.