Numbers 26:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van Ozni die geslag van die Osniete; van Eri die geslag van die Eriete;
Afrikaans (NLV) 2011
die Osnigroep vernoem na Osni, die Erigroep vernoem na Eri,
Afrikaans 1933/1953
van Osni die geslag van die Osniete; van Eri die geslag van die Eriete;
Afrikaans 1983
Osni, Eri,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
van Osni, die Osni-familiegroep; van Eri, die Eri-familiegroep;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Osni, Eri,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Osni, Eri,