Numbers 26:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die geslagte van Juda volgens hulle geteldes, sestien duisend vyf honderd.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Judafamilies was altesaam 76 500 man. Stam van Issaskar
Afrikaans 1933/1953
Dit is die geslagte van Juda volgens hulle geteldes, ses en sewentig duisend vyf honderd.
Afrikaans 1983
Die Judafamilies was altesaam 76 500 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die familiegroepe van Juda, volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 76 500.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was 76 500 persone in die families van die Juda-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Judafamilies was altesaam 76 500 man.