Numbers 26:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die seuns van Issaskar volgens hulle geslagte: van Tola die geslag van die Tolaiete; van Pua die geslag van die Puniete;
Afrikaans (NLV) 2011
Van Issaskar het die groepe van Tola, Puwwa,
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Issaskar volgens hulle geslagte: van Tola die geslag van die Tola‹ete; van Puwa die geslag van die Puniete;
Afrikaans 1983
Die Issaskarfamilies was dié van Tola, Puwwa,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Issaskar, volgens hulle familiegroepe: van Tola, die Tola-familiegroep; van Puwwa, die Puni-familiegroep;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die families in die Issaskar-stam was Tola, Puwwa,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die families in die stam van Issaskar was dié van Tola, Puwwa,