Numbers 26:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van Jasub die geslag van die Jasubiete; van Simron die geslag van die Simroniete.
Afrikaans (NLV) 2011
Jasub en Simron gekom.
Afrikaans 1933/1953
van Jasub die geslag van die Jasubiete; van Simron die geslag van die Simroniete.
Afrikaans 1983
Jasub en Simron.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
van Jasub, die Jasub-familiegroep; van Simron, die Simron-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jasub en Simron.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jasub en Simron.