Numbers 26:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die geslagte van die Sebuloniete volgens hulle geteldes, vyf en sestig duisend vyf honderd.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Sebulonfamilies was altesaam 60 500 man. Stam van Manasse
Afrikaans 1933/1953
Dit is die geslagte van die Sebuloniete volgens hulle geteldes, sestig duisend vyf honderd.
Afrikaans 1983
Die Sebulonfamilies was altesaam 60 500 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die familiegroepe wat van Sebulon afgestam het, volgens dié wat ingeskryf is. Hulle was 60 500.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was 60 500 persone in die families van die Sebulon-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Sebulonfamilies was altesaam 60 500 man.