Numbers 26:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die seuns van Josef volgens hulle families was Manasse en Efraim.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit Josef het twee groepe gekom, dié van Manasse en dié van Efraim.
Afrikaans 1933/1953
Die seuns van Josef volgens hulle geslagte was: Manasse en Efraim.
Afrikaans 1983
Die Joseffamilies was dié van Manasse en Efraim.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Josef volgens hulle familiegroepe: Manasse en Efraim.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Josef was die voorvader van die families van Manasse en Efraim.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die families in die stam van Josef was dié van Manasse en Efraim.